🪵 Dowel Sticks 7mm 300mm – 20 Pack

N$365.00 NAD N$182.00 NAD SAVE 50%
In Stock Pre order Out of stock

✅ Free professional assembly & installation for orders over N$8,999-00 (Windhoek Only)

👉 FREE nationwide delivery on orders over N$7,999-00

🚚 Quick Door To Door Delivery

Add to Wishlist
Description

Hou alles netjies… veilig… en mooi in plek 😎👌

Wil jy jou shelves meer stabiel maak en daai clean, premium look kry?
Hierdie 7mm Pine Dowel Sticks is ’n simple upgrade wat ’n groot verskil maak 💥

👉 Minder skuif
👉 Meer stability
👉 Netjieser finish


🔩 WHY YOU’LL LOVE THEM

✔️ Improve stability tussen shelf levels
✔️ Help keer dat items afval
✔️ Slim 7mm design — clean & minimal look
✔️ Geen bulky rails of brackets nie
✔️ Easy DIY fitment
✔️ Sit dit waar jy dit nodig het

👉 Subtle upgrade… groot impact 😄


📦 WHAT’S INCLUDED

👉 20 × Solid Pine Dowel Sticks

Thickness / Diameter: 7mm
Length Options: 300mm – 600mm

👉 Perfect vir 1-bay shelving unit
(’n Standard 1 bay het ±5 shelf levels — gewoonlik 2 dowels per level, maar jy kies jou setup 👌)


🛠️ FLEXIBLE & CUSTOMISABLE

Gebruik dit soos jy wil:

👉 Evenly tussen alle shelf levels
👉 Net waar jy ekstra support nodig het
👉 Onder vir swaarder of los items

👉 Jy besluit die layout — function + flexibility 😎


📐 PRODUCT SPECIFICATIONS

Feature Details
Product Name Dowel Sticks – 20 Pack
Thickness 7mm
Length Options 300mm – 600mm
Material Solid Pine 🌲

🎯 WHY IT WORKS

🔥 Stop items van afskuif of val
🔥 Hou jou shelves netjies en organised
🔥 Gee jou setup ’n premium finish
🔥 Werk perfek met jou Shelf Space system

👉 Klein detail… groot verskil


💡 PRO TIP

Combine met ons Premium Linen Shelving Upgrade vir ’n high-end, clean storage look 😍

👉 Maak jou space voel next level


📦 DELIVERY INFO

📦 Delivery kan vat tot 15 working days


📩 AFTER YOU ORDER

👉 Jy kry confirmation via email
👉 Ons span help jou met enige vrae 😄


💬 NEED HELP?

Nie seker hoeveel jy nodig het nie?

👉 WhatsApp Lulu — sy sal jou sort 😄
Quick advice, layouts, of net ’n vinnige vraag

👉 Sy help jou om jou space reg te kry 👌


Clean. Simple. Effective.
Dis die klein goed wat die grootste verskil maak 💥

Shelf Space Namibia – Built proper vir jou lewe